Ons Produkte en Dienste

Kaap Agri Nambië is 'n lanbou dienste groep wat hoofsaaklik dienste en produkte lewer aan die landbou sektor, maar ook aan die algemene publiek.
061 400 844

Brandstof, Gas en Verwante Produkte
Brandstof, gas, industriële en huishoudelike gas, smeermiddels en bande

Finansiering
'n Wye verskeidenheid landbou finansierings produkte om die diverse behoeftes van ons kliente aan te spreek.
Doen nou aansoek

Landbou Produksie Insette
Direkte landbou produksie insette soos kunsmis, saad en pesbestryding

Bou Materiale
Bou materiaal soos sement, hout, verf, sinkplaat, plastiek en meer

Tuinbou Produkte
Tuinbou produkte soos gereedskap, kunsmis en chemikalieë

Besproeiings Toerusting
Tuinbou en landbou besproeiings toerusting

DIY Toebehore
DIY produkte soos gereedskap, skroewe en bykomstighede

Troeteldiere
Troeteldier bykomstighede en ander troeteldier verwante produkte.

Kruideniers- ware en Huisware
'n Groot verskeidenheid kos en produkte asook klein elektriese toestelle en kombuisware.

Klerasie
Werksdrag, veiligheidsdrag en verwante produkte