image

 

 

 

 

https://www.kaapagri.com.na/wp-content/uploads/2021/01/Untitled-design9-1-500x500.png

Kaap Agri Namibië
Die Plek Waar Mense Steeds Saakmaak

Kaap Agri Namibië bedien reeds die Namibiese gemeenskap vir meer as 'n dekade, sedert ons eerste Agrimark winkel sy deure geopen het.

Vandag strek ons netwerk al die pad vanaf Grünau tot Ondangwa, met elke winkel wat die vlak van persoonlike diens en kwaliteit lewer waaraan ons kliënte oor die jare gewoond geraak het.

Ons is baie meer as net ‘n plaaslike handelaar, ons bied groot besparings op kwaliteit produkte en dienste. Ons is trots daarop om vriendelike diens aan al ons kliënte te lewer.

Ons bied alles van besproeiingssisteme, tuinbou gereedskap, veevoer en troeteldier toebehore. Verder bied ons ook hoë gehalte boumateriale, hardeware, omheining sowel as brandstof en smeringsmiddels, buitelug- en kampeertoerusting.

Ons Agrimark handelsnaam reflekteer ons landbou erfenis en kleinhandel ambisies. Agrimark vier en bemark 'n landelike leefstyl. Ons posisionering gaan baie verder as net n sekere teikengroep en ons bou verhoudings met kliënte deur ‘n mededeling van leefstyl, houding en passie. Die agri-leefstyl is wat ons uitsonder en anders maak in die kleinhandel mark. Ons is vir boere, families en vriende.

Ons Is Kundiges In Die Veld

image

135k+

Kliënte Bedien
image

300+

Namibiërs In Diens
image

19+

Takke Landswyd
image

18k+

Produklyne

Ontmoet Ons Span

image

Johan Coetzer

Acting Jnr Branch Manager: Windhoek

jy kan deel word

image

Lucille Feris

Senior Manager: Human Resources

jy kan deel word

image

Jacques van Zyl

Finansiële Bestuurder

jy kan deel word

image

Danjan Weakly

Bestuurder/Eienaar van Outjo Depot

jy kan deel word

image

Grootfontein Team

jy kan deel word

image

Olavi Sikote

Algemene Werker by Windhoek Agrimark

jy kan deel word

image

William Klazen

Bemarker by Windhoek Agrimark

jy kan deel word

image

Lindina Nareses

Winkel Assistent by Windhoek Agrimark

jy kan deel word

Afrikaans